
Kobus Olwagen
Kobus Olwagen, produkbestuurder by CNH Industria, gesels oor Case IH se Axial flow-reeks, die spesifikasies en unieke kenmerke van die nuutste Case IH 7250-stroper.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Case IH.