Dr. Gerhardus Scheepers, direkteur by Zodiac-dierekliniek, gesels oor sy praktyk en die bestuursmaatreëls wat toegepas word, asook die voorkoming van siektes.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!