
In Februarie vanjaar is Bloodline Boran se tweede produksieveiling op Dewetsdorp gehou. Daar is 140 uitsoekdiere op die veiling aangebied, onder meer van die stoetery se beste bulle.
FOTO: ZIPPO LAMPRECHT
Mnr. Christopher Havenga, rasadviseur van die Boran-telersgenootskap, gee raad oor hoe boere hul vee voor 'n veiling aanlyn moet bemark.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.