Anton Vos, besturende direkteur van Vleissentraal, gesels oor die talle hoogtepunte wat die maatskappy die laaste ruk beleef het, asook die geleenthede wat aanlyn platforms vir veilings inhou.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...