
Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant van Elanco
Dr. Johan Jordaan, tegniese konsultant van Elanco, gesels oor die rol wat koper speel in kleinvee se gesondheid én die simptome van ‘n tekort aan koper.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Elanco.