Dr. Michael Bradfield, voormalige besturende direkteur van die Wagyu-beestelervereninging, gesels oor die unieke Wagyu-beesras se agtergrond en ontwikkeling.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.
Hierdie insetsel word met trots geborg deur Vleissentraal.