Volgens hulle kan die groot hoeveelhede doppe, pitte en pulp wat ophoop wanneer avokado-olie gemaak word, só benut word.
In ’n verklaring op ScienceDaily.com sê die studieleier, dr. Maria Cattai de Godoy, dat hul eindproduk nie wesenlike vlakke van persien bevat nie.
Party mense reken persien kan giftig vir honde wees.