AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71
Skenk 'n artikel

Boeke: ‘Die handrem van my lewe word opgetrek . . .’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Meer as jou seerkry: Groei as jy stukkend is word deur NB-Uitgewers uitgegee en kos R290.
Meer as jou seerkry: Groei as jy stukkend is word deur NB-Uitgewers uitgegee en kos R290.

Dit klink asof iets sonder ’n naam Johann Oosthuizen voorheen gejaag het. Hy was, in sy eie woorde, ’n “besige bytjie”. In sy laat 20’s, toe hy baas van sy eie regspraktyk was, met hoëprofielkliënte van wie jy in die koerant sou gelees het, het hy homself die doelwit gestel om teen sy 35ste verjaardag R1 miljoen kontant in die bank te hê. Op 45 wou hy “werk omdat ek wil, nie omdat ek moet nie”.

Die spertyd vir die eerste doelwit het byna aangebreek – hy was ’n raps ouer as 34 – toe hy met sy BMW (die derde BMW wat hy teen daardie stadium al besit het) van die N12 noord van Kimberley af gery het.

Die motor is afgeskryf en iets – vermoedelik ’n dropper waarmee ’n draadheining gespan was – het deur die motorvenster gebars, sy skedel deurboor en ’n stuk van sy brein aan flarde geruk. Dit was die begin van wat hy nou, twee jaar later, sy “nuwe lewe” noem.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+0.3%
Rand - Pond
21.15
+0.4%
Rand - Euro
18.84
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Platinum
975.86
+0.2%
Palladium
1,648.52
+3.1%
Goud
1,869.11
+0.1%
Silwer
22.13
-0.7%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Baie "Humble" wil gelukkig wees
Ek is gelukkig in myself, het al baie hartseer beleef. Ek is baie self versekererd hou van mense. Ek is liefdevol, en gee altyd net my beste, ek gee om, help altyd waar ek kan....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot