AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9668
0,00
CORN
06 Feb
-
4540
0,00
SOYA
06 Feb
-
9515
0,00
SUNS
06 Feb
-
11477
0,00
WEAT
06 Feb
-
6655
0,00
WMAZ
06 Feb
-
4367
0,00
YMAZ
06 Feb
-
4372
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71
Skenk 'n artikel

Boeke: Heling in ’n harde wêreld

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die natuurskoon op die plaas is haar plek “om gestroop te raak van ekstras en fieterjasies”, vertel Marika du Toit-Van Heerden. Foto: VERSKAF
Die natuurskoon op die plaas is haar plek “om gestroop te raak van ekstras en fieterjasies”, vertel Marika du Toit-Van Heerden. Foto: VERSKAF

Mense wat uit groen en nat streke kom, verstaan nie altyd ander se verknogtheid aan die droë wêrelde van hul grootwordjare nie. Hulle kan nie kleinkry hoe mense lief kan wees vir die Karoo, Namakwaland, die Boesmanland en Namibië se klippe, sand, stof en sporadiese droogtes nie.

Marika du Toit-van Heerden se eerste boek Daar’s sand in my are gaan dalk net begin om te verduidelik hoe dit voel om sand in jou are te hê. Die boek, ’n versameling “stories, vertellings en pensketse”, begin waar Marika se man, Jannie, ’n plaas tussen Van Wyksvlei en Kenhardt – wat haar betref “moertoe, die ewige niks in” – koop.

Jannie, ’n sakeman van Johannesburg, het op Beaufort-Wes grootgeword, en het beslis ook ’n dik stroom sand in sý are. Dit duur ’n volle jaar voor Marika gereed is om na Holboordskolk te gaan kyk.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.0%
Rand - Pond
21.08
-0.2%
Rand - Euro
18.86
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Platinum
975.03
+0.1%
Palladium
1,632.66
+0.5%
Goud
1,876.80
+0.3%
Silwer
22.46
+0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
0.0%
Alle aandele
80,241
0.0%
Hulpbronne 10
75,186
0.0%
Industriële 25
103,461
0.0%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot