AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Boeke: Insiggewende leesstof

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Whitey: Sakereus van Shop­rite deur Niel Joubert. Uitgegee deur Tafelberg. Prys: R330.
Whitey: Sakereus van Shop­rite deur Niel Joubert. Uitgegee deur Tafelberg. Prys: R330.

Whitey Basson is Suid-Afrika se onbetwiste kleinhandelkoning. Dié biografie, wat met sy toestemming geskryf is, vertel van sy kinderjare as plaaskind op Porterville, hoe hy destyds met Pep Stores se steun agt winkels in die Kaap gekoop het om geleenthede in die voedsel-kleinhandelsektor aan te gryp, hoe hy Shoprite stilweg opgebou het, OK Bazaars vir R1 oorgeneem en binne ’n jaar winsgewend gemaak het, en die uiteindelike sukses van die kleinhandelgroep wat hy tot groot hoogtes gelei het. Whitey se unieke, mensgerigte bestuurstyl en reguit manier om ’n ding te sê, kom in dié inspirerende verhaal na vore.

Die voorwoord is deur dr. Johann Rupert geskryf.

Dié boek vertel die verhaal van Grant Fowlds se lewenswerk om die habitat van olifante, renosters en ander wild in Afrika te bewaar. Ontbossing, stropery en menslike interaksies lei alles tot habitatsverlies.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
-1.5%
Rand - Pond
21.03
-0.6%
Rand - Euro
18.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,002.53
-2.2%
Palladium
1,639.70
-1.8%
Goud
1,885.01
-1.4%
Silwer
22.76
-3.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,805
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,587
-0.1%
Industriële 25
103,160
+0.5%
Finansiële 15
16,554
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot