AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Boeke: Oor liefde, kos . . . en moord

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Sally Andrew in haar geliefde Klein-Karoo, die omgewing wat sy met Tannie Maria gemeen het. FOTO: THIERRY CASSUTO
Sally Andrew in haar geliefde Klein-Karoo, die omgewing wat sy met Tannie Maria gemeen het. FOTO: THIERRY CASSUTO

‘Die kort antwoord oor waar ek aan Tannie Maria gekom het? Daar was ‘n twee-vir-een-aanbod op idees by die Spar. Ek het dit gekoop en dis waar al my idees vandaan kom,” begin Sally Andrew sommer ons onderhoud met haar ietwat aweregse humorsin en lag heerlik.

Amper net so lekker soos haar geliefde karakter Tannie Maria, die Klein-Karoo se biegmoeder, bobaaskok en amateurspeurder, vir haarself kan lag. Dit is ’n paar weke ná The Milktart Murders, die vierde Tannie Maria-speurverhaal, die lig gesien het.

Sally het ’n uitmergelende boektoer agter die rug, met ’n Marilyn Monroe-rok en -pruik in haar tas wat sy vir die funksies aantrek. Maar meer oor Marilyn se rol later . . . Tydens ons foongesprek staan Sally op ’n koppie naby haar moddersteenhuis op ’n natuurreservaat in die Klein-Karoo.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.56
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.69
+0.1%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,288.50
+1.3%
Platinum
933.00
+1.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,572
+0.6%
Alle aandele
65,970
+0.5%
Hulpbronne 10
63,167
-0.8%
Industriële 25
80,270
+1.3%
Finansiële 15
14,094
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot