AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boerekos: Probeer dié prettige piekniekkos!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ons het almal ons gunsteling- buite-eet of piekniekkos. Arina du Plessis skryf oor haar eie gunstelinge.

Ná ’n ysige naweek in die Kaap voel dit vandag vir die eerste keer of dit somer begin word. Al waarvoor ek vandag lus is, is om êrens onder ’n koelteboom te lê en ’n boek te lees, met ’n piekniekmandjie langs my. As dit nou net nie ’n werkdag was nie…

Die langer dae en warmer aande wat die koms van die somer aankondig, laat ook ons eetgewoontes verander. Waar ons in die winter graag in die gesellige hitte van ’n warm kombuis kuier, is dit net natuurlik dat die warmer maande, langer dae en soel aande ons buitentoe lok. Die somer voorsien plaasprodukte wat vra vir ’n ligter aanslag – en vir kos wat nie noodwendig warm geëet hoef te word nie. Hierdie tyd van die jaar is ’n  tyd om die son teen jou vel te voel, vir buite wees en buite eet. 

As kind het ons nie baie piekniek gehou nie. Maar ons was lief daarvoor om buite te eet. Sommer in die tuin, op die gras onder die groot ou treurwilgerboom, of op die stoep terwyl my pa ’n aluminium-braaibak in die rondte stuur met stukkies warm gebraaide boerewors wat ons altyd as appetizers moes eet voor die eintlike ete. 

My vroegste herinnering aan al-fresco eet is dié van my pa wat op die gras onder die wilgerboom staan en ’n reuse, yskoue waatlemoen op die tuintafel oopsny.

Nie in wiele nie, maar in die lengte, in lang, vlak skywe wat hy uitlig sodat die lekkerste deel, die pitlose kroon, agterbly. Niks borde nie, jy het so half vooroor gehang sodat die sap op die gras drup en agterna in die swembad gaan spring. Vandag nog voel dit eers regtig vir my soos somer wanneer ek die eerste ordentlike soet waatlemoen van die seisoen geproe het.  

Ons het sekerlik almal ons eie gunsteling- buite-eet of piekniekkos. Maak dit sommer hierdie week vir jou huismense. Of probeer een van my keuses uit die Boerekos-kombuis: 

Plaasterrien met kruieslaai

Ontbytmuffins met spek, kaas en groenvye

Lamsvleispastei

Grenadella-lagiestert

Koue heuning-en-mosterdvarkboud

Bloubessie-kaaskoekblokkies

Soetsuur hoender

Gebottelde slaai

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,703.73
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,264.00
+0.1%
Platinum
934.50
+1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,093
-0.5%
Alle aandele
65,486
-0.5%
Hulpbronne 10
62,882
-0.6%
Industriële 25
79,542
-0.6%
Finansiële 15
13,985
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot