AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

By Marni kry perde en ander diere unieke diens

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Dr. Marni Strauss en haar assistent, Nelson Dyonase, agter. Sy het ook verdere kwalifikasies in perdetandheelkunde en het dié perd se tande teruggewerk en draadjies ingesit om die kakebeenfrakture te herstel. Ná ses weke het die perd heeltemal herstel en weer aan skoue deelgeneem.  Foto: Verskaf
Dr. Marni Strauss en haar assistent, Nelson Dyonase, agter. Sy het ook verdere kwalifikasies in perdetandheelkunde en het dié perd se tande teruggewerk en draadjies ingesit om die kakebeenfrakture te herstel. Ná ses weke het die perd heeltemal herstel en weer aan skoue deelgeneem. Foto: Verskaf

Dr. Marni Strauss, haar man, Johan, en hul drie jong kinders bedryf ’n gemengde boerdery op Knoffelfontein naby Philippolis. Sy is ook een van die stigters van Donkerpoort-dieregesondheid.

Die besigheid bestaan uit die Gariep-dierekliniek en Equine Hoof Care, wat stal- en hokgeriewe bied. Ons konsentreer op mankheid, perdetandheelkunde en reproduksie by perde, en ons allesomvattende dieregesondheidsdienste sluit klein diere (katte en honde), vee en wild in.

Dit is uniek omdat ons die enigste oornagstalgeriewe in Suid-Afrika is met ’n veearts en hoefsmid op die perseel.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-1.0%
Rand - Pond
19.99
+0.7%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.44
-0.3%
Silwer
20.51
-0.6%
Palladium
2,272.93
+0.7%
Platinum
923.35
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot