AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4504
-48,00
SOYA
03 Feb
-
9290
-40,00
SUNS
03 Feb
-
11095
-266,00
WEAT
03 Feb
-
6655
-30,00
WMAZ
03 Feb
-
4291
-34,00
YMAZ
03 Feb
-
4370
-40,00
Skenk 'n artikel

Kollig vanjaar op woudpapegaai

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Woudpapegaaie word tipies teen sonop of sononder gesien as hulle in kleiner swerms oor inheemse woude vlieg. FOTO: CASSIE CARSTENS/CAPE PARROT WORKING GROUP
Woudpapegaaie word tipies teen sonop of sononder gesien as hulle in kleiner swerms oor inheemse woude vlieg. FOTO: CASSIE CARSTENS/CAPE PARROT WORKING GROUP

Volgens jaarlikse opnames, wat sedert 1998 gedoen word, word daar nog net sowat 1 800 van hierdie bedreigde groen voëls met hul goudbruin koppe in dele in die inheemse woude in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Limpopo aangetref.

Die voëls is gewoonlik te sien waar hulle in swerms oor dié woude vlieg. Wyfies het tipies ’n rooi kol bokant hul bek, maar die mannetjies nie. Die afkap van groot hardehoutbome in die inheemse woude is ’n groot bedreiging vir die voëls se voortbestaan omdat daar in die proses ál minder plek vir hulle is om nes te maak en te oorleef.

Van hul gunstelingkosse is die vrugte van inheemse geelhoutbome. Die verspreiding van ’n soort bek-en-veersiekte kan ook dodelik vir die papegaaie wees.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.97
-0.4%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,023.79
-0.1%
Palladium
1,681.40
+0.7%
Goud
1,913.31
+0.0%
Silwer
23.49
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,903
+0.4%
Alle aandele
80,075
+0.3%
Hulpbronne 10
74,896
+0.3%
Industriële 25
103,033
+0.4%
Finansiële 15
16,622
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot