AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Mening: Te veel ‘Sprite’ vir Ouma

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys

Jare gelede het my ma ’n vriendin gehad wat altyd gesê dat sy alles oppak op 1 Desember. Dit is haar vakansiemaand. Van- dag het ek daardie gevoel, hoewel ek dit nie kan doen nie.

Oral is ek bewus van mense wat begin gereedmaak vir vakansie. Daar is die gelukkiges wat vakansie kan hou en die minder gelukkiges wat moet aanhou werk. Maar vir talle boere is dit ’n lang vakansie. Egter nie sonder bekommernisse nie.

Wanneer beurtkrag ons onverhoeds betrap en die gasstofie oorverdowend sy warm asem uitblaas, is my gedagtes terug by die boere se seevakansie. Daardie eerste aand by die see in die woonwa was dit die einste gasstofie se geblaas wat ons laat besef het dat ons met vakansie is. Dit was die jare voor kragpunte.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.5%
Rand - Pond
20.81
+0.4%
Rand - Euro
18.75
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,016.29
-0.9%
Palladium
1,684.58
+0.9%
Goud
1,915.07
+0.1%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,013
+0.5%
Alle aandele
80,141
+0.4%
Hulpbronne 10
75,044
+0.5%
Industriële 25
103,411
+0.8%
Finansiële 15
16,519
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot