Druiwe in die bottel én op die tafel
Druiwe en rosyntjies is ou bekendes op die Kerstafel. Gee vanjaar jou tradisionele vrugtekoek ’n Switserse kinkel en verras jou gaste met ’n Dreikönigskuchen. Dié feestelike brood word gemaak van soet broodbolletjies met gevlokte amandels en word in ’n blomvorm gebak. Bedien dit saam met Eikendal se Janina Unwooded Chardonnay (R135 per bottel) of Méthode Cap Classique 2020 (R300 per bottel) en klink ’n glasie op die vrugte van die wingerdstok.
Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.
Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...