AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Somer is oestyd is koringkougomtyd

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sekere tradisies van 
oestyd het nog nie verander 
nie, soos om koringkougom te 
kou. FOTO: AMELIA GENIS
Sekere tradisies van oestyd het nog nie verander nie, soos om koringkougom te kou. FOTO: AMELIA GENIS

Een onthou hoe hulle bene vir dae gejeuk het nadat hulle van die graanlorries af in die opgebergde koring en gars gespring het en hoe graag hulle wou bier maak van die gars. “Net water bygooi het nie gewerk nie.”

’n Ander kollega onthou hoe hulle koringkorrels gekou het en hulle verbeel het dit is regte kougom. Dit lyk my dit is oral in die land ’n oestydtradisie.

Al het my ma hoe hard probeer om die taal suiwer te hou, het ons van koring-bubblegum gepraat. Oestyd was nie volledig as jy nie ’n paar keer ’n hand vol koringkorrels tot ’n veselryke beige massa gluten gekou het nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
-1.7%
Rand - Pond
21.06
-0.8%
Rand - Euro
18.81
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,002.53
-2.2%
Palladium
1,639.70
-1.8%
Goud
1,885.31
-1.4%
Silwer
22.80
-2.9%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,575
-0.1%
Alle aandele
79,736
-0.1%
Hulpbronne 10
74,199
-0.7%
Industriële 25
102,992
+0.4%
Finansiële 15
16,506
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot