AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Stadsjapies bevind hulself op die plaas op kykNET-reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ons almal weet jy kort murg in jou pype om ’n sukses van die lewe op die plaas te maak. En as jy dan nog ’n groentjie van ’n stadsjapie is wat nog nooit sy of haar hande vuil gemaak het nie, en jy bevind jouself skielik kniediep in die plaaslewe, dan kan jy maar weet: hiér kom ’n ding.

Dit is presies wat kykers kan verwag in kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Plaasjapie, wat Donderdag 14 Julie om 20:00 op DStv Premium kanaal 144 afskop.

Ewan Strydom, van Bravo!-faam, is die aanbieder wat ’n groep van 18 stadsjapies en dorpmense – met geen plaas- en boerervaring nie – aanspoor om vir ’n maand lank in ’n skuur op ’n plaas te lewe en te werk, nes boere van ouds.

Die vervaardiger, Albert Snyman, sê Plaasjapie is ’n nuwe formaat wat nie die tradisionele realiteitstelevisie-resepte volg van deelnemers uitstem nie, en dat kykers baie sports van die program kan verwag. “Ons het regtig wonderlike deelnemers gehad en dit was fassinerend om te sien hoe al hul vriendskappe ontwikkel terwyl hulle aanpas by die lewe op hul plaas,” sê hy.

Die produksie het nie sonder uitdagings gekom nie. Dis vier keer uitgestel danksy die verskillende vlae van die Covid-pandemie en toe die kameras uiteindelik begin rol, het hulle op sommige dae oorverhit as gevolg van temperature in die 40s. Nietemin het die deelnemers hulself met oorgawe aan die kompetisie oorgegee.

“Jy sien letterlik hoe mense wat amper nog nooit ‘n skaap in lewende lywe gesien het nie, met die skaap begin werk. Die uitdagings waar hulle teen mekaar kompeteer was vir ons baie opwindend om na te kyk. Jy skrik nogal as jy sien hoe al die deelnemers vreesloos uithaal en wys. Maar die mooiste is om te sien hoe die mense wat die langste op die plaas bly, begin verlief raak op die eenvoudige lewe op die plaas,” sê Albert.

Van Ewan Strydom as aanbieder skerts Albert: “Ewan is ’n nagmerrie. Hy is aantreklik, talentvol en die niceste mens wat jy ooit sal ontmoet. Hy laat die res van ons mans almal sleg lyk. Jy wil net nie langs hom staan in ’n vertrek nie.”

Plaasjapie begin Donderdag, 14 Julie om 20:00 op kykNET, kanaal 144 op DStv Premium. Maak seker jy loop dit nie mis nie!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot