AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Trekkerstories: Gekookte boeke kelder Hanomag

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Johan Groenewald van Bredasdorp ry in ’n optog op Villiersdorp op sy Hanomag R45. Vanweë sy gewig was die 42 perdekrag veel meer werd as dié van baie ander trekkers.
Johan Groenewald van Bredasdorp ry in ’n optog op Villiersdorp op sy Hanomag R45. Vanweë sy gewig was die 42 perdekrag veel meer werd as dié van baie ander trekkers.

In die 1830s was klein stoommasjiene en plaasgereedskap die eerste produkte uit Georg Egestorff se fabriek in Hannover in die noorde van Duitsland. Die stoommasjiene het groter geraak, later lokomotiewe. Teen die tyd toe die vervaardiging van dié produk sowat ’n eeu gelede stopgesit is, is duisende Hanomag-stoomlokomotiewe al wêreldwyd gelewer, ook aan Suid-Afrika vir gebruik op die destydse smalspoortrajekte.

Die fabrikaatnaam Hanomag is ’n akroniem afgelei van die naam wat in 1871 vir Egestorff se groeiende firma gekies is, naamlik die Hannoversche Maschinenbau AG. Teen 1910 het die bestuur besef stoom se dae as aandrywing vir plaasmasjinerie en padgebruik was getel, en het hulle na die binnebrandmasjien begin oorskakel. In 1912 was hul eerste produk met ’n binnebrandenjin op die mark, ’n tipies Duitse “motorpflugh” van die tyd.

Tussen die twee Wêreldoorloë het Hanomag ook motors en vragmotors vervaardig. Van sy eerste motortjie tot die laaste is die jongste tegnologie van die tyd gebruik – dikwels Hanomag se eie ontwikkeling. In 1936 is ’n heel aantreklike dieselaangedrewe Hanomag Rekord met onafhanklike voorvering op die Berlynse motortentoonstelling uitgestal.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.59
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,021.00
-2.3%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot