AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Valkoog: ’n Voëlkyker se paradys

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
’n Roofarend by die skuiling in die Punda Maria-ruskamp.
’n Roofarend by die skuiling in die Punda Maria-ruskamp.

Deur die jare het ons meer as 300 spesies in die Punda Maria-ruskamp in die Krugerwildtuin geïdentifiseer. Punda Maria is een van die topvoëlkykplekke in Suid-Afrika en geniet ook internasionale aansien onder die voëlkykgemeenskap.

Die kamp bied ’n wye verskeidenheid verblyfopsies en dien as die ideale basis om die noorde van die wildtuin te verken. Die Mahonie-sirkelroete, die Klopperfontein-pad en die Pafuri-piekniekplek langs die Levubu-rivier is maar net ’n paar van die plekke wat ’n besoek werd is.

Punda Maria bied uitstekende geleenthede om rustig voëls te kyk en af te neem, bly dus gerus ’n hele paar nagte oor. Een oggend, op die Vlieëvanger-wandelpad naby die winkel, het ons die geelborskleinjantjie, geelborswillie, gekroonde neushoringvoël, papegaaiduif en nie minder nie as sewe verskillende roofvoëls waargeneem.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.5%
Rand - Pond
20.81
+0.4%
Rand - Euro
18.75
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,016.29
-0.9%
Palladium
1,684.58
+0.9%
Goud
1,912.82
+0.0%
Silwer
23.37
-0.4%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,923
+0.4%
Alle aandele
80,090
+0.4%
Hulpbronne 10
74,861
+0.2%
Industriële 25
103,382
+0.7%
Finansiële 15
16,523
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot