AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf se mense speel in die branders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Miles Mossop. Foto: Thys Lombard Photography
Miles Mossop. Foto: Thys Lombard Photography
Die Vintners Classic, ’n branderrykompetisie slegs vir mense in die wynbedryf, was vanjaar weer met mening terug in die branders op Stilbaai.

Dit het in 2020 weens covid-19 in die slag gebly en verlede jaar het slegs 20 branderplankryende wynmense deelgeneem. Vanjaar het 50 wyn-ouens en -vroue, plank onder die arm, opgedaag vir dié prettige gebeurtenis. Die wynmaker Miles Mossop (op die foto) het skoonskip gemaak in die ballies-kategorie (50 plussers).

“Hierdie is die beste gebeurtenis op die kalender! Lieflike gees en wonderlike mense. Ek is oorstelp en nederig om die wenner te wees,” het hy aan Wavescapes gesê.

JT van der Westhuizen, wingerdboukundige van Klein Roosboom, was die wenner van die senior afdeling (vir diegene tussen 40 en 49) en Sarah Havard van Kershaw Wines het in die vroue-afdeling oorheers. In die junior kategorie (vir almal onder 40) het Jonothan Oxenham van Catherine Marshall Wines geseëvier.

Die Vintners Classic het sy ontstaan gehad in 2000 op Onrus, maar vind deesdae jaarliks op Stilbaai plaas. Elke wynmaker skenk jaarliks ’n bietjie wyn, wat dan versny word vir die Big Red, en waarvan die opbrengs na die Surf4Life-liefdadigheidsorganisasie gaan.

Vanjaar was dit Alex Starey van Keermont se beurt om die versnit te maak. Die Big Red 2014 is tans te koop (terloops, dit het vier sterre in die Platter-gids losgeslaan). Dit kos sowat R1 890 vir ’n kis met drie 1,5 liter-bottels. Vanjaar se Vintners Classic het tydens die veiling (ná die pret in die branders en ’n lekker wynproe) meer as R92 000 ingesamel vir Surf4Life, wat geleenthede skep vir kinders.

duncan savage
Duncan Savage. Foto: Thys Lombard Photography
Gunter Schultz
Gunter Schultz. Foto: Thys Lombard Photography
JT van der Westhuizen
JT van der Westhuizen. Foto: Thys Lombard Photography
Trizanne Barnard
Trizanne Barnard. Foto: Thys Lombard Photography
christo le Riche
Christo le Riche. Foto: Thys Lombard Photography
Alez Starey
Alex Starey. Foto: Thys Lombard Photography
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.3%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,700.97
-0.7%
Silwer
20.39
-1.3%
Palladium
2,254.04
-0.4%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,093
-0.5%
Alle aandele
65,486
-0.5%
Hulpbronne 10
62,882
-0.6%
Industriële 25
79,542
-0.6%
Finansiële 15
13,985
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot