AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aarbei-tarte tatin

akkreditasie
Tarte tatin, daardie verleidelike, gekaramelliseerde Franse onderstebo-vrugtetert, word meestal met wintervrugte gemaak. In hierdie blitsige weergawe gebruik ek aarbeie en die gaarmaaktyd van die tert is niks meer as 20 minute nie. Rond hierdie somerweergawe af met vars kruisement en ’n skeppie saggeklopte chantillyroom.

Botter, vir smeer

60 ml strooisuiker

500 g ryp aarbeie, skoongemaak en in die lengte gehalveer

5 ml vanieljegeursel

1 rol (300 g) koue blaardeeg of skilferkorsdeeg

Vars kruisement en geklopte chantillyroom, om af te rond

Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer ’n diep pan met ’n oondvaste handvatsel rojaal met botter.

Sprinkel die strooisuiker egalig oor die botter en pak die aarbeie, met die gesnyde kante na bo, styf teen mekaar op die suiker. (Maak seker daar is geen oop spasies nie. Sny van die aarbeie kleiner en vul oop spasies daarmee, indien nodig.) Sprinkel die vanieljegeursel oor.

Rol die deeg effens dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak. Meet ’n sirkel op die deeg uit wat groot genoeg is om die aarbeilaag te bedek en sny die sirkel 2 cm groter as wat jy nodig het.

Prik die deegsirkel met ’n vurk en sit dit op die aarbeilaag neer. Druk die kante van die deeg tussen die pan se rand en die aarbeie in. Bak die tert vir 15-20 minute tot die deeg bros en gaar is. Haal die pan uit die oond en laat staan dit vir 5 minute.

Sit ’n dienbord op die pan. Werk versigtig, maar vinnig wanneer jy die pan vinnig omkeer sodat die aarbeitert en stroop op die dienbord uitval. Hou die pan vir ’n paar minute oor die dienbord met die tert sodat al die stroop kan afdrup. Lig die pan af.

Sit die aarbeitert louwarm voor met vars kruisement en geklopte chantillyroom.

Lewer 8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.8%
Rand - Pond
19.34
+0.3%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,628.20
-0.9%
Silwer
18.57
-1.6%
Palladium
2,032.50
-2.0%
Platinum
855.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot