AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4864
13,00
SOYA
29 Sep
-
9428
67,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7100
29,00
WMAZ
29 Sep
-
4877
-5,00
YMAZ
29 Sep
-
4831
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Aarbeikonfyt met steranys in die mikrogolf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Al kan jy nie groot hoeveelhede konfyt in die mikrogolf kook nie, is die kleur altyd van skougehalte!

Steranys en bessies se smake komplementeer mekaar wonderlik – die spesery gee ’n diepte aan die geur van die konfyt, wat heerlik is. 

500 g ryp aarbeie, skoongemaak en gehalveer

30 ml suurlemoensap

375 ml witsuiker

2 steranyssade

Sit die aarbeie in die grootste, diepste mikrogolfbestande bak wat jy het. (Dit moet ’n minimum inhoudsmaat van 2,5 liter hê.) Sprinkel die suurlemoensap oor, bedek die bak met ’n mikrogolfbestande deksel en mikrogolf vir 7 minute teen 100% krag tot die aarbeie sag is.

Haal die deksel af, voeg die suiker en steranyssade by en roer tot al die suiker opgelos is. Sit terug in die mikrogolf, maar moenie bedek nie.

Mikrogolf vir 15-20 minute teen 100% krag tot die konfyt dik genoeg is. Stop elke 5-7 minute om te roer (of stop sodra die konfyt lyk of dit wil oorkook). Laat die konfyt vir 15 minute afkoel.

Verwyder die steranys, skep die konfyt in gesteriliseerde flesse en verseël dadelik. Lewer 500 ml konfyt.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.43
-0.0%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,646.56
-0.8%
Silwer
18.61
-1.5%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,597
-1.4%
Alle aandele
62,974
-1.3%
Hulpbronne 10
57,536
-0.6%
Industriële 25
77,418
-1.4%
Finansiële 15
13,782
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot