Skraap 12 middelslag-wortels en sny in die lengte middeldeur.
Verhit ’n kastrol met soutwater tot kookpunt.
Kook die wortels vinnig tot net gaar, maar steeds lekker bros.