AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beesvleis-en-klapperroomkerrie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vandeesweek is daar vleisgeregte op die tafel. Sappige steak, stadig gebakte lamskenkels, geurige skaapvleis, winterwarm pastei en beesvleiskerrie. Smaaklike ete!

Kerriepasta

2 uie, grofgekap

6 knoffelhuisies

10 ml sout

3 ml varsgemaalde swartpeper

5 ml borrie

15 ml garam masala

5 ml elk komyn en gemaalde koljander

3 ml rooipeper

3 ml gerookte paprika

Beesvleiskerrie

60 ml olyfolie 1 kg beenlose beesvleisblokkies

Sout en varsgemaalde swartpeper

1 groot ui, grofgekap

1 blik (410 g) tamatiepuree

500 ml beesvleisaftreksel

15 ml suiker

Sit al die bestanddele vir die kerriepasta in ’n voedselverwerker en pols tot verpulp. Verhit 30 ml van die olyfolie in ’n pan en braai die kerriepasta vir 5 minute daarin tot geurig. Hou eenkant.

Verhit die res van die olie in ’n kastrol en braai die vleisblokkies, gegeur met sout en peper, tot goudbruin. Voeg die ui by en braai tot die ui sag is.

Voeg die kerriepasta by en braai dit vir ’n paar minute saam met die vleis. Voeg die tamatiepuree, aftreksel en suiker by en verhit tot kookpunt.

Draai die stoofplaat laag en prut vir 1½ tot 2 uur oor lae hitte tot die vleis sag en die sous dik en geurig is. (As die sous te veel afkook, vul dit met kookwater aan.)

Sit voor op rys, koeskoes of quinoa.

Lewer 4-6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot