AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3076
-9,00
SOYA
19 Okt
-
7030
0,00
SUNS
19 Okt
-
10775
172,00
WEAT
19 Okt
-
5725
-17,00
WMAZ
19 Okt
-
3177
-23,00
YMAZ
19 Okt
-
3339
-17,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Beesvleisstroganoff met spinasie

akkreditasie
Stroganoff is ’n vinnige en maklike ete waarvan almal hou. Hierdie weergawe kry spinasie by en die geur en dié groente pas uitstekend by die romerige suurromsous van die gereg.

750 g beesvleisrepies

Sout en varsgemaalde swartpeper

30 ml olie

1 groot ui, gehalveer en dungesny

250 g sampioene, grofgesnipper

45 ml botter

30 ml koekmeel

410 ml beesvleisaftreksel

15 ml aangemaakte mosterd (of dijonmosterd)

125 ml suurroom

200 g babaspinasie, grofgekap

Geur die beesvleisrepies met sout en peper en braai dit vinnig in ’n groot pan in sarsies bruin in die olie. Skep uit en hou eenkant warm. Braai die ui in dieselfde pan tot sag.

Voeg die sampioene en botter by en braai verder tot die sampioene gaar is. Sprinkel die koekmeel oor en roerbraai, terwyl verhit word, vir ’n paar sekondes. Voeg nou die aftreksel by en verhit tot kookpunt, terwyl geroer word.

Prut vir ’n paar minute tot die sous verdik en gaar is en roer dan die mosterd en suurroom by. Voeg heel laaste die spinasie by die sous, maar moet dit nie weer laat kook nie.

Die hitte van die sous sal die spinasie laat sag word. Sit die beesvleisrepies terug in die pan en maak die gereg deurwarm. Geur vir oulaas en sit voor met rys.

Lewer 6 porsies.  

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,782.10
+1.0%
Silwer
23.78
+2.5%
Palladium
2,075.51
+2.9%
Platinum
1,055.38
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.4%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot