AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bloubessie-kaaskoekblokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nommerpas vir teetyd, piekniek of om in te pak vir ’n soet bederf op kantoor of skoolpouse.

Kors

250 g sagte botter

125 ml strooisuiker

500 ml koekmeel

Bolaag

1 houer (230 g) ongegeurde roomkaas

Halwe houer (ongeveer 125 ml) gladde maaskaas

1 blik (385 g) kondensmelk

2 ekstragroot eiers, geklits

Fyngerasperde skil en sap van 1 klein suurlemoen

10 ml vanieljegeursel

375 ml vars bloubessies

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n reghoekige koekpan van 30 x 18 cm met bakpapier uit. Smeer of bespuit baie goed. Verroom die botter en strooisuiker vir die kors baie goed saam tot lig en donsig. Voeg die koekmeel by en meng goed. Druk die deeg egalig op die boom van die pan vas en bak vir 20 minute.

Maak die bolaag terwyl die kors bak: Klits die roomkaas tot glad en sonder enige klonte. Voeg die maaskaas en kondensmelk by en klits goed tot gemeng.

Voeg die eiers by en klits weer. Voeg laastens die suurlemoenskil en -sap en die vanieljegeursel by en klits goed. Skep die kaaskoekmengsel op die halfgaar kors en smeer dit gelyk oor die kors.

Sprinkel die bloubessies egalig oor die kors. Verlaag die oondtemperatuur tot 160 °C en bak vir ongeveer 30 minute tot net ferm. Laat die kaaskoek in die pan afkoel en sny in blokkies. Lewer 20 blokkies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot