AFGRI
BEAN
19 Jan
-
7943
50,00
CORN
19 Jan
-
3693
64,00
SOYA
19 Jan
-
8144,8
150,80
SUNS
19 Jan
-
9835
84,00
WEAT
19 Jan
-
5930
54,00
WMAZ
19 Jan
-
3590
37,00
YMAZ
19 Jan
-
3607
61,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Bros sardyne met jogurt-doopsous

Doopsous

250 ml (1 k) dik, natuurlike jogurt

1 knoffelhuisie, fyn gedruk

½ groen soetrissie, ontpit en baie fyn gekap

Sap van ½ suurlemoen

60 ml (¼ k) gekapte, vars koljander

3 ml (½ t) fyn komyn

Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak


Bros sardyne

1 x 400 g sardyne-in-tamatiesous

125 ml (½ k) koekmeel

Sout en vars gemaalde swartpeper

1 eier, geklits

Olie vir braai

Suurlemoenwiggies, om mee voor te sit

Vir die doopsous: Meng die jogurt, knoffel, soetrissie, suurlemoensap en koljander saam in ’n bakkie. Geur met komyn, sout en peper. Bedek en verkoel tot nodig.


Bros sardyne: Dreineer die sardyne, maar hou heel. Geur die meel met sout en peper. Doop elke sardyn in geklitste eier en rol dan in gegeurde meel. Braai in warm, vlak olie tot goudbruin en bros. Dreineer op kombuispapier. Sit voor met die jogurtdoopsous en suurlemoenwiggies.


Lewer ses porsies.


Landbouweekblad, 5 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.31
+1.4%
Rand - Pond
20.87
+1.2%
Rand - Euro
17.37
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.83
+1.5%
Silwer
24.18
+3.0%
Palladium
2,030.00
+6.6%
Platinum
1,036.50
+5.2%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,513
+1.8%
Alle aandele
76,176
+1.6%
Hulpbronne 10
77,000
+3.3%
Industriële 25
95,623
+1.4%
Finansiële 15
15,206
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Slegs wanneer jy in jouself gelukkig is, kan jy ander gelukkig maak.....
Ek is n reguit mens, wat glo in beginsels, vertroue en lojalitiet. Wat jy sien, is wat jy kry, ek het geen pretensies, en haat "fake"mense met n passie. Natuurmens, en...
Kom ons skryf ons eie roman.
Die lewe is n groot oorlog wat ons elke dag aanpak met n geveg om beter uit te kom. Streker is al wat jy word deur mislukkings en ervaarings van enige avonture goed of sleg....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot