AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4441
52,00
SOYA
24 Mrt
-
8760
-156,00
SUNS
24 Mrt
-
8670
-185,00
WEAT
24 Mrt
-
6410
91,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029,8
33,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Brosbroodkoekies met wit sjokolade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié ryk, bros en botterige koekies smelt in jou mond. Versier dit met ’n paar strepies wit sjokolade vir ’n hemelse lekkerny.

250 g sagte botter

250 ml versiersuiker, gesif

10 ml vanieljegeursel

750 ml koekmeel

100 g wit sjokolade, fyn gekap

Verroom die botter en versiersuiker goed tot lig en donsig. Voeg die vanieljegeursel by. Sif die meel oor en maak aan tot ’n deeg. Draai toe in kleefplastiek en verkoel vir minstens 1 uur. Voorverhit die oond tot 170 °C. Rol die deeg uit op ’n meelbestrooide oppervlak en druk hartjies uit. Pak die koekies versigtig op bakplate wat met bakpapier uitgevoer is.

Verkoel die koekies tot die oond die regte temperatuur bereik het en bak dan vir ongeveer 7-10 minute tot strooikleurig. Haal uit die oond en laat effens op die bakplaat afkoel voor jy dit verder op draadrakke laat afkoel. Smelt die sjokolade in die mikrogolf of in ’n dubbelkoker en giet in ’n plastieksakkie.

Knip ’n klein puntjie van die sakkie af en spuit die sjokolade in dun strepies oor die koekies. Laat hard word en bêre tussen lae waspapier in ’n lugdigte houer.

Lewer ongeveer 40 koekies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.27
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
978.93
-0.6%
Palladium
1,418.46
-0.3%
Goud
1,989.77
-0.2%
Silwer
23.13
+0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,096
-1.4%
Alle aandele
74,598
-1.3%
Hulpbronne 10
63,745
-2.2%
Industriële 25
101,754
-0.9%
Finansiële 15
15,194
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot