AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dadel-speserystroopkoek met pekanneute

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie koek kan saam met koffie of tee, of as nagereg voorgesit word.

Beslag

250 g ontpitte dadels, fyngekap

5 ml koeksoda

180 ml kookwater

45 ml sagte botter

180 ml donkerbruinsuiker

1 ekstragroot eier

10 ml vanieljegeursel

500 ml koekmeel

20 ml bakpoeier

10 ml paasspeserymengsel

5 ml sout

160 ml fyngekapte pekanneute

Stroop

250 ml suiker

180 ml water

1 kaneelstokkie

60 ml brandewyn

30 ml botter

5 ml vanieljegeursel

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n losboomkoekpan van 25 cm met botter. Voer uit met bakpapier en smeer weer.

Sit die fyngekapte dadels in ’n bak, sprinkel die koeksoda oor en giet die kookwater oor. Roer en laat staan vir 10 minute.

Terwyl die dadels sag word, verroom die botter en suiker goed tot lig en donsig. Voeg die eier en vanieljegeursel by en klits goed. Sif die koekmeel, bakpoeier, speserye en sout saam. Voeg die geroomde bottermengsel en fyngekapte pekanneute by. Gee die beslag ’n paar roere en voeg nou die dadelmengsel by.

Meng goed en skep in die voorbereide pan. Bak die koek vir 40-45 minute tot deurgaar.

Maak die stroop terwyl die koek bak: Verhit die suiker, water en kaneelstokkie oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt en kook vinnig vir 1 minuut. Verwyder van die hitte en roer die brandewyn, botter en vanieljegeursel by.

Prik die koek met ’n sosatiestokkie of toetspen en skep die kokende stroop daaroor sodra die koek warm uit die oond kom. Laat staan sodat die stroop kan intrek. Laat die koek in die pan afkoel tot kamertemperatuur en verkoel tot benodig.

Sit voor met geklopte room waarby ’n titseltjie fyn kaneel ingevou is.

Lewer 12-16 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.5%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.20
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
923.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,441
+0.4%
Alle aandele
65,829
+0.3%
Hulpbronne 10
62,915
-1.2%
Industriële 25
80,224
+1.2%
Finansiële 15
14,041
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot