AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Dadelbeskuit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In_060521kos_dadelbeskuit2_opt.jpg
In_060521kos_dadelbeskuit2_opt.jpg
Maak die blikke vol met ons tuisgemaakte beskuit. Botterig en bros, propvol neute en sade is dit perfek om in jou koffie of tee te doop.

1 kg bruismeel

275 ml ligbruinsuiker

7 ml bakpoeier

5 ml sout

250 g botter of margarien, gesmelt

400-500 ml louwarm melk

250 g dadels, fyngekap

2 eiers, geklits

Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n standaardgrootte oondbak met bakpapier uit en smeer die oondbak met botter of bespuit goed met kleefwerende kossproei.

Meng die droë bestanddele saam in ’n groot bak. Smelt die botter of margarien en meng dit met die melk en fyngekapte dadels. Laat staan vir 10 minute en klits die eiers by.

Voeg die bottermengsel by die droë bestanddele en maak aan tot ’n deeg vorm.

Gooi die deeg in die gesmeerde oondbak en sny met ’n skerp mes waar jy dit later in beskuite wil breek. (Jy kan die deeg ook in bolletjies rol en langs mekaar in die bak pak.)

Bak vir 30 minute, verlaag die oondtemperatuur tot 150 °C en bak vir ’n verdere 30 minute tot deurgaar. Haal die bak uit die oond, laat vir 10 minute afkoel en breek of sny in beskuite.

Pak die beskuite op ’n paar bakplate en droog dit oornag in die oond uit teen 70-100 °C.

Lewer 4 dosyn beskuit

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot