AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Dekadente sjokoladebruintjies met seesoutvlokkies

akkreditasie
’n Goeie bruintjie is enige sjokoholis se droom. Onthou dat bruintjies bros bo-op en sag, donker en klam aan die binnekant moet wees. Hierdie resep kry al die regmerkies.

200 g donkersjokolade, fyngekap

50 g botter

3 ekstragroot eiers

320 ml strooisuiker

80 ml espresso of baie sterk swart koffie

10 ml vanieljegeursel

250 ml koekmeel

100 ml kakao

50 ml gemaalde amandels

Ganache

100 g donker- of melksjokolade, fyngekap

100 ml room

Seesoutvlokkies, om af te rond

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n pan van 20 cm of bespuit met kleefwerende kossproei. Voer met bakpapier uit en smeer of bespuit weer goed. Smelt die sjokolade en botter stadig oor lae hitte tot glad. Laat effens afkoel. Klits die eiers en strooisuiker goed saam tot lig en donsig.

Voeg die sjokolademengsel by die eiermengsel, terwyl geklits word. Klits tot goed gemeng en voeg dan die espresso en vanieljegeursel by. Klits weer goed. Sif die koekmeel en kakao oor en sprinkel die gemaalde amandels oor. Vou die droë bestanddele by die eiermengsel in.

Giet die mengsel in die voorbereide pan en bak vir 30 minute tot die buitekante uitgerys en ferm en die binnekant nog halfsag is. (Daar moet nog klam krummels aan die toetspen vassit as jy dit in die middel van die bruintjies insteek.)

Ganache: Smelt die sjokolade en room oor lae hitte saam tot glad en giet oor die warm bruintjies. Laat staan om af te koel tot kamertemperatuur en sprinkel ’n bietjie seesoutvlokkies oor. Sny in porsies en sit voor.

Lewer 15 bruintjies.  

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot