’n Mens vergeet maklik watter lekker happie die skil van ’n aartappel kan maak. As jy volgende keer aartappels vir slaai of kapokaartappels skil, skil dit effens dieper sodat die skille ’n bietjie dikker is, en probeer hierdie resep.
- 1 knoffelbol, gehalveer
- Olyfolie