Ek hou daarvan om rooilensies in sop te gebruik. Dit is ’n voedsame (en sakpas) manier om ’n resep te rek en meer te maak, en is ook ’n goeie bron van proteïen.
- 500 g (1 pakkie) rooilensies, 1-2 uur geweek en gedreineer
- 3-4 liter water