AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Donkersjokolade-beet-browniekoek

akkreditasie
Dié koek verg ’n bietjie meer werk en tyd, maar die resultaat maak dit absoluut die moeite werd. Ek het dit versier met ’n lagie ganache, ’n bietjie botterversiersel wat met beetstroop gegeur is en dun skyfies versuikerde beet, maar net ganache of selfs sjokoladebotterversiersel sal ook goed werk.

Beslag

250 g donkersjokolade, fyngekap

60 ml gouestroop of esdoringstroop

250 ml klam bruinsuiker

3 ekstragroot eiers, geklits

3 groot gaar bete (ongeveer 250 g), fyngerasper

100 ml karringmelk

60 ml olie

320 ml bruismeel

75 ml kakao

3 ml koeksoda

125 ml gemaalde amandels

Ganache

100 g donkersjokolade, gekap

100 ml room

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-ringkoekpan met olie of bespuit met kleefwerende kossproei.

Smelt die sjokolade oor lae hitte, of in die mikrogolf, tot glad. Voeg die goue- of esdoringstroop, bruinsuiker, eiers, gerasperde beet, karringmelk en olie by en meng goed.

Sif die meel, kakao en koeksoda oor en vou die gemaalde amandels in. Giet die beslag in die voorbereide pan en sit die pan in die oond.

Verlaag die oondtemperatuur tot 165 °C en bak vir ongeveer 70 minute, of tot daar nog ’n paar klam krummels aan ’n toetspen vassit wat in die middel van die koek gesteek word. (Die koek moet klam wees in die middel wanneer dit afgekoel het.)

Laat vir ’n paar minute in die pan afkoel en keer uit op ’n draadrak om tot kamertemperatuur af te koel.

Ganache: Smelt die sjokolade en room oor lae hitte saam tot glad, laat effens afkoel en skep oor die koek. Sit die koek net so voor of versier dit verder, soos op die foto, of na jou smaak.

Lewer 12 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot