AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Donkersjokoladebeet-brownie-koek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié koek verg ’n bietjie meer werk en tyd, maar die eindproduk is absoluut die moeite werd. Ek het dit versier met ’n lagie ganache, ’n bietjie botterversiersel wat met beetstroop gegeur is, en dun skyfies versuikerde beet, maar net ganache of selfs sjokoladebotterversiersel sal ook goed werk.

Beslag

250 g donkersjokolade, fyngekap

60 ml gouestroop of esdoringstroop

250 ml klam bruinsuiker

3 ekstragroot eiers, geklits

3 groot, gaar bete (ongeveer 250 g), fyngerasper

100 ml karringmelk

60 ml olie

320ml bruismeel

75 ml kakao

3 ml koeksoda

125 ml gemaalde amandels

Ganache

100 g donkersjokolade, gekap

100 ml room

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-ringkoekpan met olie of bespuit met kleefwerende kossproei. Smelt die sjokolade oor lae hitte of in die mikrogolf tot glad. Voeg die goue- of esdoringstroop, bruinsuiker, eiers, gerasperde beet, karringmelk en olie by en meng goed. Sif die meel, kakao en koeksoda oor en vou die gemaalde amandels in.

Giet die beslag in die voorbereide pan en sit die pan in die oond. Verlaag die oondtemperatuur tot 165 °C en bak vir ongeveer 70 minute of tot daar nog ’n paar klam krummels aan ’n toetspen vassit wat in die middel van die koek gesteek word. (Die koek moet klam wees in die middel wanneer dit afgekoel het.)

Laat vir ’n paar minute in die pan afkoel en keer uit op ’n draadrak om tot kamertemperatuur af te koel. Ganache: Smelt die sjokolade en room oor lae hitte saam tot glad, laat effens afkoel en skep oor die koek. Sit die koek net so voor of versier dit verder soos op die foto of na jou smaak.

Lewer 12 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot