Ek hou deesdae van jag en elke keer as ek ’n bok skiet, maak ek die lewer op my manier gaar in ’n pan oor die kole. Jy kan ook skaap- of beeslewer gebruik.
- Kanola-olie vir braai 1 groot ui, in dun ringe gesny
- 400 g lewer, skoongemaak en in skywe gesny