AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ekonomiese kerriehoenderpot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dié kerriehoenderpot is maklik en goedkoop om te maak, maar aan geur en lekkerte skiet dit beslis nie tekort nie. En die volgende dag is dit éérs lekker. Sit dit voor met rys om die lekker kerriesous op te slurp.

Kerriepasta

20 ml kerriepoeier

5 ml droë brandrissies

5 ml fyn gemmer

5 ml borrie

3 ml fyn kaneel

3 ml koljander

3 ml komyn

30 ml appelkooskonfyt

10-12 hoenderstukke, met vel

Sout en vars gemaalde swartpeper

45 ml olie

3 uie, in dun wiggies gesny OF 20 piekeluitjies, geskil

4 knoffelhuisies, gekap

750 ml hoenderaftreksel

Water

4 groot aartappels, in kwarte gesny

4 groot wortels, in stukke gesny

600 ml bevrore ertjies

Meng die bestanddele vir die kerriepasta en hou eenkant. Geur die hoenderstukke met sout en peper. Verhit die olie in ’n plat swartpot en braai die hoenderstukke daarin tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant.

Braai die uie in die uitgebraaide hoendervet tot halfsag, voeg die knoffel by en braai tot geurig. Voeg die kerriepasta by en braai vir ’n paar sekondes. Voeg 500 ml van die hoenderaftreksel by en verhit, terwyl jy roer, tot kookpunt. Skep die hoender terug in die pot. Bedek en laat prut vir sowat 45 minute. (Loer halfpad deur die kooktyd of daar nog genoeg vloeistof in die pot is. Indien nie, voeg ’n bietjie water by.)

Haal die deksel af en pak die aartappels en wortels bo-op. Geur goed met sout en peper. Voeg die res van die aftreksel by en bedek weer. Prut vir ’n verdere 45 minute. Haal die deksel af, gee die pot ’n roer en voeg die ertjies by. Kook deur en sit voor op rys.

Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.14
-1.2%
Silwer
20.23
-4.0%
Palladium
2,277.00
-2.0%
Platinum
919.50
-1.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,305
-0.9%
Alle aandele
65,698
-0.9%
Hulpbronne 10
63,496
-1.7%
Industriële 25
79,576
-0.6%
Finansiële 15
13,992
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot