AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ekonomiese wit saadbeskuit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In_060521kos_ekonomiese_wit_saadbeskuit_opt.jpg
In_060521kos_ekonomiese_wit_saadbeskuit_opt.jpg
Dié maklike beskuit is nie duur om te maak nie (veral as jy margarien gebruik), en smaak heerlik. Dis ’n kleinerige baksel, maar maklik om te verdubbel as jy meer wil bak.

250 g sagte botter of margarien

125 ml witsuiker

1 ekstragroot eier

625 ml bruismeel

2 ml sout

15 ml bakpoeier

250 ml gemengde sade van jou keuse 500 ml louwarm melk Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’n kleinerige oondbak met kleefwerende kossproei en voer uit met bakpapier.

Verroom die botter of margarien en suiker saam tot lig en romerig. Klits die eier by. Voeg die meel, sout, bakpoeier en sade by en roer die beslag ’n paar keer deur. Voeg die melk by en roer verder tot goed gemeng.

Knie die deeg vir ’n rukkie en verdeel dit in ewe groot stukke. Rol die stukke deeg in bolletjies en pak die bolletjies deeg langs mekaar in die voorbereide oondbak. Bak vir ongeveer 45 minute tot uitgerys en deurgaar.

Laat die beskuit effens in die pan afkoel en keer dan op ’n draadrak uit. Laat vir nog 10 minute afkoel voor jy die bolletjies uitmekaar breek. Sny of breek die bolletjies nog kleiner indien verkies.

Pak die beskuite op bakplate en droog oornag in die oond uit teen 70 °C tot bros en droog. Laat afkoel tot kamertemperatuur en bêre in ’n lugdigte houer.

Lewer 3 dosyn beskuit

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot