AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ella se gebakte sjokoladepoeding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Pringle-gesin van die plaas Eildon in die Baviaansvallei in die Oos-Kaap ken die vreugde van uitgerekte familie-etes op die plaasstoep van hul historiese opstal. En almal sit ’n handjie by. Hierdie poeding is hul dogtertjie Ella (10) se gunsteling en sy bak dit ook self.

Beslag

250 ml koekmeel

10 ml bakpoeier

2,5 ml sout

80 ml strooisuiker

30 ml kakao

120 ml melk

30 ml gesmelte botter

Sous

60 ml kakao

120 ml bruinsuiker

420 ml kookwater

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-oondbak met botter. Sif die droë bestanddele saam in ’n mengbak. Meng die melk en gesmelte botter en voeg dit by die droë bestanddele. Roer goed tot ’n gladde beslag vorm. Skep die beslag in die voorbereide bak en smeer gelyk.

Meng die bestanddele vir die sous saam tot glad en giet dit versigtig oor die beslag in die oondbak – moenie roer nie. Sit die bak in die oond en bak die poeding vir 45 minute. Die poeding sal nog baie klam lyk as dit uit die oond kom, maar dit is presies hoe dit moet lyk. Sit voor met geklopte room.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.86
+0.4%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot