Makliker kry jy nie. Hierdie kaaskoek smaak hemels voorgesit met ’n skeppie geklopte room gegeur met ’n skeut whisky en vanieljegeursel. Of sit dit voor as nagereg met goeie vanielje- of sjokoladeroomys daarby.
- 1 pakkie (200 g) veselbeskuitjies (digestive biscuits), fyngekrummel
- 100 g botter, gesmelt