AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gebakte kaaskoek met speserykors

akkreditasie
Geurige, soet speserye is sinoniem met die gebak. Dink maar aan die smaak van paasbolletjies, of die geur van speserykoekies wanneer jy die houer oopmaak. Met een speserymengsel kan jy ’n hele verskeidenheid paasgebak optower. Ons wys jou hoe.

Kors

200 g speserykoekies (ek het van die speserykoekies gebruik van hierdie resep)

Ongeveer 80-100 ml gesmelte botter

’n Knippie fyn kaneel

Vulsel

1 houer (250 g) geroomde maaskaas

1 blik (385 g) volroomkondensmelk

80 ml suurlemoensap

Kaneel-en-vanieljekaramelsous

60 ml water

160 ml witsuiker

2 ml sout

1 kaneelstokkie

’n Halwe vanieljepeul, in die lengte gehalveer en saadjies uitgeskraap

125 ml room

Voorverhit die oond tot 180 °C. Spuit ’n losboomtertpan van 20 cm met kleefwerende kossproei.

Verwerk die koekies tot krummels en voeg die gesmelte botter en kaneel by. Meng goed. Druk die krummelmengsel egalig op die boom en teen die kante van die tertpan vas en verkoel tot benodig.

Vulsel: Klits die maaskaas, kondensmelk en suurlemoensap saam. Skep die vulsel in die voorbereide kors en smeer gelyk. Sit die pan op ’n bakplaat (om enige botter wat uit die kors drup op te vang) en sit dit in die oond.

Bak vir 3 minute en skakel dan die oond af, maar moenie die oonddeur oopmaak nie. Laat staan die kaaskoek in die oond vir 30 minute. Haal die kaaskoek uit die oond en laat dit kamertemperatuur bereik. Bedek en verkoel tot benodig, maar sit voor teen kamertemperatuur.

Kaneel-en-vanieljekaramelsous: Verhit die water, suiker, sout, kaneelstokkie en vanieljepeul en -saadjies saam in ’n klein kastrol oor lae hitte tot al die suiker opgelos is. Verhit verder tot kookpunt en laat kook die stroop, sonder om te roer, tot ’n diep karamelkleur. (Jy kan die kastrol liggies kantel en draai om die karamel eweredig te laat verkleur, maar moenie roer nie.)

Verwyder die kastrol van die hitte en voeg die room by, terwyl jy aanhoudend met ’n draadklitser klits, tot die sous glad en blink is. Laat staan ’n paar minute en verwyder die vanieljepeul en kaneelstok.

Giet die karamelsous in ’n geskikte houer en sit dit louwarm voor by die kaaskoek.

Lewer ongeveer 160 ml sous

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot