Toe ek ’n kind was, was dit die maatstaf van deftigheid as daar carpetbagger-steak op ’n restaurant se spyskaart was. Dié resep het sy ontstaan in Wallis gehad en die steak is oorspronklik met oesters gestop. Later het sjefs begin om mossels pleks van oesters te gebruik, seker omdat oesters soveel duurder geword het.
- 2 kruisskywe (rump steaks)
- 1 x 105 g-blikkie gerookte mossels of oesters in olie