AFGRI
BEAN
01 Feb
-
9790
-69,00
CORN
01 Feb
-
4566
-91,00
SOYA
01 Feb
-
9580,2
-19,80
SUNS
01 Feb
-
11295
265,00
WEAT
01 Feb
-
6770
-12,00
WMAZ
01 Feb
-
4360
-80,00
YMAZ
01 Feb
-
4440
-81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Gekaramelliseerde beet met dukkah

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dukkah is ’n Egiptiese neut-en-speserystrooisel wat baie maklik is om self tuis te maak. Daar is talle variasies, maar vir hierdie een het ek besluit om okkerneute en sesamsaad te gebruik omdat die smaak daarvan so goed by beet pas.

Hierdie bygereg of slaai kan louwarm of teen kamertemperatuur voorgesit word. Die smake van die soetsuur beet en die warm aardse geure van die neute en speserye saam is voortreflik.

4 groot bete, gaargekook en skil afgevryf

Olyfolie

60 ml lemoensap 30 ml heuning, gladde appelkooskonfyt of kweperjellie 45 ml balsamiese asyn Sout en varsgemaalde swartpeper Vars kruisement, om af te rond Dukkah 60 ml geroosterde okkerneute 30 ml geroosterde rou amandels 15 ml geroosterde sesamsaad 5 ml gemaalde koljander 5 ml fyn komyn 5 ml seesoutvlokkies 3 ml varsgemaalde swartpeper

Sny die bete in kwarte of wiggies en sit dit in ’n groot swaarboompan. Bedruip met ’n bietjie olyfolie. Meng die lemoensap, heuning (of appelkooskonfyt of kweperjellie) en balsamiese asyn goed saam en giet oor die beet in die pan. Geur met ’n bietjie sout en peper.

Verhit die beet tot kookpunt en prut, terwyl jy die pan liggies skud, tot die sous afgekook en stroperig is (wees versigtig om die sous nie te vinnig te kook nie, want dit sal maklik aanbrand). Laat effens afkoel en skep die beet op ’n dienbord.

Dukkah: Sit al die bestanddele vir die dukkah saam in ’n voedselverwerker en pols tot krummelrig. Sprinkel van die dukkah net voor opdiening oor die beet en rond af met kruisementblare

Lewer 4 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.03
+2.1%
Rand - Pond
21.06
+1.8%
Rand - Euro
18.72
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
1,004.13
-0.8%
Palladium
1,669.69
+1.3%
Goud
1,949.52
+1.1%
Silwer
24.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.46
+1.1%
Top-40
73,723
+0.4%
Alle aandele
79,817
+0.4%
Hulpbronne 10
75,130
-0.9%
Industriële 25
102,508
+0.2%
Finansiële 15
16,555
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot