Enigiemand wat grootgeword het met egte, outydse gemmerbier sal van hierdie resep hou. Onthou net dat gemmerbier “uitsit”. Moet dus nie die bottels se proppe styf vasdraai nie – die gas moet kan ontsnap.
- 12 leë bottels van sowat 750 ml elk
- 9 liter water