AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Gerookte springbokrugstring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerookte springbokrugstring. Foto: Berna Coetzee
Gerookte springbokrugstring. Foto: Berna Coetzee
Dié gereg is ’n uitstekende voorgereg of ligte ete.

Bestanddele

1 heel springbokrugstring
Sout en vars gemaalde swartpeper
Suurlemoensap
Mosterdsaadjies
Gedroogde rissievlokkies
Fyngekapte knoffel

Beroking:
Ongeveer 350 g eikehoutsaagsels
125 ml witwyn

Stap 1: Geur die rugstring met sout, peper, suurlemoensap, mosterdsaadjies, rissievlokkies en knoffel. Bedruip met olyfolie.

Stap 2: Sit die saagsels onder-in ’n paellapan of wok en klam aan met witwyn. Bedek die saagsels met ’n dik stuk foelie en steek ’n paar gaatjies daarin met ’n sosatiestokkie.

Stap 3: Sit ’n paar skyfies suurlemoen en heel knoffelhuisies op die foelie. Sit ’n draadrak bo-op die foelie en sit die vleis op die draadrak. Bedek met ’n deksel of dik laag foelie en verhit oor matige hitte sodat die saagsels saggies smeul vir ongeveer 40 minute of tot die vleis se interne temperatuur 60 °C op ’n vleistermometer (vir lig tot mediumgaar) lees.

Stap 4: Laat rus vir ’n paar minute en sny in dun skyfies. Sit voor met kase, piekels, olywe en ’n lekker sous, soos peperwortel-roomsous. Dit is ’n uitstekende voorgereg of ligte ete. Lewer agt porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+0.0%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.54
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,697.98
-0.1%
Silwer
20.83
+0.6%
Palladium
2,242.50
+0.8%
Platinum
909.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot