AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Geurige beesskenkelpotjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skenkels van ’n bees is so ’n onderskatte snit. Die vleis is uiters geurig en die groot murgbene verleen ’n luukse rykheid aan enige potjie, stowegereg of sop. Skenkels is ideale potjiekosvleis omdat dit hou van klam hitte en ’n lang, stadige gaarmaakproses. Hierdie smullekker pot gaan almal om die vuur laat lippe aflek en geen mens sal kan raai dis ’n randrekker nie!

30 ml kookolie

6 beesskenkelskywe, kleiner gesny

2 uie, in skywe gesny

3 knoffelhuisies, fyn gedruk

1 liter vleisaftreksel

50 ml tamatiepasta

Sout, vars gemaalde swartpeper en suiker na smaak

6 groot aartappels, in 10 mm-dik skywe gesny

1 pak knopiesampioene, gehalveer indien nodig

10 murgpampoentjies, in growwe stukke gesny

100 ml suurroom (opsioneel)

30 ml brandewyn (opsioneel)

Hand vol vars pietersielie, fyn gekap

Verhit die olie in die pot en braai die vleis oor matige hitte tot bruin. Voeg die uie en knoffel by en soteer tot die uie deurskynend is. Geur met sout en peper. Voeg die aftreksel en tamatiepasta by, geur met sout, peper en ’n klein knippie suiker en verhit tot dit kook.

Sit die deksel op en prut vir sowat 2 uur of tot die vleis byna sag is. (Hou die vloeistof in die pot dop. As dit begin min raak, voeg water by.) Pak die aartappels bo¬-op, sit die deksel weer op en prut, sonder om te roer, vir sowat 20 minute. Haal weer die deksel af, gee die pot een roer en pak die sampioene en murgpampoentjies bo¬-op.

Sit die deksel weer op en prut nog 30¬-45 minute lank of totdat die vleis en groente gaar is. Meng die suurroom en brandewyn (indien gebruik) en voeg by. Laat vinnig deurkook en geur vir oulaas na smaak. Sprinkel die gekapte pietersielie oor en sit voor met rys, koeskoes, polenta of krummelpap. Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+1.0%
Rand - Pond
20.19
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,679.95
+1.1%
Silwer
20.35
+6.9%
Palladium
2,221.00
+2.5%
Platinum
893.26
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,765
+0.7%
Alle aandele
64,129
+0.6%
Hulpbronne 10
61,429
+2.0%
Industriële 25
77,427
+0.0%
Finansiële 15
13,814
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot