Smoorsnoek is ’n bekostigbare, tradisionele en geurige gereg wat vinnig is om te maak. As jy aartappels by die resep hieronder wil voeg, maak gerus so.
Sny 3 groot aartappels in klein blokkies, voeg dit saam met die gevlokte snoek by die res van die bestanddele en vermeerder die aftreksel tot 1 liter. Volg die resep verder soos hieronder. Sodra die blokkies aartappel sag is, is die gereg reg om voor te sit.
- 1 kg gaar snoek