AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Goeiemôre-muffins

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie alles-in-een voedsame en ekstragroot onbytmuffins maak perfekte pouse- of piekniekkos.

Beslag

- 375 ml koekmeel

- 7 ml bakpoeier

- 2 ml koeksoda

- 250 ml fyngerasperde cheddarkaas

- 180 ml fyngesnipperde gerookte ham of gaar spekvleis

- 180 ml karringmelk

- 3 ml sout

- 1 ml witpeper

- 60 ml olie

- 160 ml suurroom

- 1 ekstragroot eier

- 6 middelslag-eiers, saggekook, afgekoel en afgedop

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n muffinpan met ses ekstragroot holtes met olie of gesmelte botter.

Meng die koekmeel, bakpoeier, koeksoda, kaas en gesnipperde ham of spekvleis in ’n bak.

Klits die karringmelk, sout, witpeper, olie, suurroom en eier saam en voeg by die droë bestanddele. Roer liggies tot alles net-net gemeng is.

Skep ’n groot eetlepel van die beslag in die muffinholtes.

Sit nou ’n eier versigtig op die beslag neer en vul die kante om die eier met nog beslag.

Skep ook ’n bietjie beslag bo-op sodat die eier heeltemal met beslag bedek is.

Bak vir ongeveer 17-20 minute tot die beslag uitgerys en deurgaar is.

Laat die muffins vir ’n paar minute in die pan afkoel voor jy die kante versigtig met ’n tafelmes losmaak en die muffins op ’n draadrak uitlig.

Sit warm of teen kamertemperatuur voor.

Lewer 6 groot muffins.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,703.73
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,264.00
+0.1%
Platinum
934.50
+1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,956
-0.8%
Alle aandele
65,340
-0.8%
Hulpbronne 10
62,614
-1.1%
Industriële 25
79,353
-0.8%
Finansiële 15
13,990
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot