Dié kitsweergawe van droë-ertjiesop met varkskenkel is net so lekker, en is binne 15 minute gereed om te eet. Die fetakaastertjies wat ek saam met die sop voorsit, is opsioneel. Dit kan ook met brood vervang word, maar die sout, bros tertjies is heerlik saam met die romerige sop.
- ’n Halwe pak (125 g) spekvleis, gesnipper
- 1 ui, fyngekap